|
Med: 9705.20
Date: Tuesday, May 13, 1997 23:45:30 MET
From: Jean Jordaan <rgo_anas@rgo.sun.ac.ZA>
Subject: Web: 9705.20: Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans op die WWW
Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans op die WWW
Die Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans (hoofredakteur dr. Siegfried
Huigen, Universiteit Stellenbosch), is volledig op die Web te vinde
by:
http://www.sun.ac.za/local/academic/arts/afrned/tna/tna-home.htm
Die inhoud van die Desember 1996 aflewering (die mees resente!) is as volg:
- Alfabetisering aan de Kaap de Goede Hoop omstreeks 1700 [Ad Biewenga]
- Early Afrikaans Theatre and the Erasure of the Black Face: Some Notes
on /Susanna Reyniers/ [Carli Coetzee]
- 'n Klein alleenstaande koppie op 'n kaal vlakte? Melt Brink en zijn
venster op de wereld [Ingrid Glorie]
- Koloniale etnografie en antropologie [Jean Kommers]
- De wrede tropen. Kritisch Nederlandstalig Kongo-proza [Luc Renders]
- Postkolonialisme en die Afrikaanse letterkunde: 'n verkenning van die
rol van enkele gemarginaliseerde diskoerse [Louise Viljoen]
Jean Jordaan.
|